Jacob Albertus Van Wyk |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Jacob Albertus |
Van |
|
Van Wyk |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Frans Petrus Van Wyk |
Moeder |
|
Hester Maria Josina Strauss |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Japie |
Geboortedatum |
|
1935-6-9 |
Geboorteplek |
|
Grootdrink |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2021-7-30 |
Sterfplek |
|
Grootdrink, Upington |
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Petra Henning |
1958-5-10 |
Parys |
|
|
|
Geskiedenis |
Japie van Wyk het langs die Oranjerivier grootgeword en op ‘n besproeiingsplaas, Kayalami, in Grootdrink, ongeveer 75 km vanaf Upington geboer. Hy het verskeie leiersposisies in die landbou en veral die wynbedryf beklee. Hy het in die direksie van die KWV gedien en was voorsitter van die Oranjerivier wynkelder. Hy word gedurende 1981 die parlementslid vir die kiesafdeling Gordonia. Gedurende 1986 word hy deur Staatspresident PW Botha aangestel as Adjunk-minister van Waterwese. Mettertyd word die adjunk-ministersportefeuljes van Grondsake en Finansies bygevoeg. Hy word gedurende 1993 deur Staatspresident FW De Klerk as Minister van Omgewingsake en Waterwese aangestel en dien tot April 1994 toe die ANC die regering van Suid-Afrika oorgeneem het. Japie sterf op 30 Julie 2021 weens Covid-19 komplikasies. Hy was nog heeltemal gesond toe die virus hom platgetrek het en het tot op die einde op sy plaas, Kayalami in Grootdrink, geboer
|
|