Levina Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.f1.g1.
Voorname  Levina
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Daniël Stephanus Albertus Henning
Moeder  Myra Mabel Herbst
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Levina
Geboortedatum  1935-6-2
Geboorteplek  Bethulie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2023-1-15
Sterfplek  Bethlehem
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Erich Christoph Endrejat    Benoni  sterf 2006
Geskiedenis
Haar noemnaam is Levien. Levien is op 2 Junie 1935 gebore en is gedoop op Polisie-Sondag. Haar pa het hierdie dag in sy polisie-uniform voor die kansel gestaan. As gevolg van die feit dat haar pa 'n polisieman was, is hulle baie rondverplaas. Vanaf Bethulie na Windhoek, Bloemfontein, Kimberley en Benoni. Sy bekwaam haar as onderwyseres aan die Universiteit van Pretoria. Sy gee onderrig in Duits en Engels aan die Kuschke Landbou Hoërskool, Hoërskool Brandwag en Hoërskool Jeugland. Levien trou met Erich Endrejat van Bietigheim, Duitsland. Hy is in Kusellen in die destydse Oos-Pruise gebore. Sedert 1988 bedryf hulle hul eie sake onderneming, Masovia Engineering Suppliers. Levien en Erich het twee kinders, 'n seun, Frieder en 'n dogter, Eske.
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Nicolaas Johannes Henning
\__ Heiltjie Johanna Steyn
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn
\__ Hester Sophia Steyn
\__ Catherine Sophia Dorothea Steyn
Levina Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Myra Mabel Herbst
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder